Hallo Landlords,

Ek wil net baie dankie sê vir die effektiewe diens wat ons gekry het by Landlords tydens ons huur ons wardeer dit baie.

Ons sal graag in die toekoms van julle wil gebruik maak vir die verhuring van ons woonstel.

Lekker dag.