Beste Mari Dankie vir jou mooi e-pos. Ja, ons het n lang pad saam met die Landlords span gestap. Julle het die verhuring van die woonstel so maklik en sorgvry gemaak. So goed was julle diens dat ek net kan onthou van een maand wat julle nie betyds nuwe huurders kon bekom nie. Dit is dus so verblydend dat die kommissie vir die verkoop van die woonstel na Landlords gaan!<br /> n Laaste versoek asseblief. Ons gaan die proses begin om die Trust te sluit en ek sal dit waardeer as jy vir my die data kan stuur wat ek vir Sars se opgawe benodig.

Groete. Charles Cooper